ewige bloei
vir Ingrid
die uiterlik
nog altyd jonk
maar die jare
waarin jy nie geleef het nie
het jou oë geteken
jou siel
jy is nu lankal dood
dan jy geleef het
maar jou woorde
spreek vir ewig
van liefde en eenvoud
vir jou wêreld baie delikaat
jy is een ongerep blommetjie
tot barstens toe vol
om tot nou te bloei
en verder meer mooi
Zie ook: http://lommerte.wordpress.com
Schrijver: enrico, 31 augustus 2012
Geplaatst in de categorie: liefde